Ons benodig Geregistreerde Verpleegkundiges, Ingeskrewe Verpleegkundiges en Ingeskrewe Verpleeghulpe met teater ondervinding in alle dissiplines soos byvoorbeeld oogkunde, urologie, ortopedie ensovoorts.

Posvereistes

  • MOET beskik oor n teaterkwalifikasie of teater ondervinding van ten minste twee jaar
  • Ondervinding in n privaathospitaal is n sterk aanbeveling en voordeel
  • SANC registrasie moet op datum wees
  • Moet goed in n span kan saamwerk

Hermanus Dag Hospitaal bied uitstekende werksomstandighede en n mededingende vergoedingspakket.

Indien u aan hierdie vereistes voldoen stuur asseblief u CV to CV@hermanusdayhospital.co.za of u kan dit inhandig by die Hermanus Dag Hospitaal vir aandag Mev Bothma Telefoon 028 3122722.

As u niks terugvoering kry binne 2 weke nie, aanvaar asb u aansoek as onsuksesvol

English